Die Krüger's se Gunsteling Skakels
Hier is, soos op enige ander webtuiste, 'n paar skakels wat vir ons interessant en van waarde is. As jy graag na ons webtuiste toe wil skakel, kan jy enige van die volgende grafika gebruik:
Theophilos
Die tuisblad vir die gratis Theophilos Bybelpakket. Sien Bybel Pakkette op hierdie webtuiste vir 'n beskrywing van Theophilos.
DEUR CHRISTUS ALLEEN
Die tuisbad van Dr. A.H. Bogaards van die Gereformeerde Kerk Daniëlskuil. Hier kan Afrikaanse werke vir die Theophilos Bybelpakket gratis afgelaai word. Sien
Bybel Pakkette op hierdie webtuiste vir meer inligting oor watter Afrikaanse werke beskikbaar is.
Die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
Tuisblad van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika.
www.bybel.co.za
'n Webtuiste waar jy die Bybel aanlyn kan gaan lees. Bevat ook 'n soekfasiliteit.
The Sword Project
'n Engelstalige naslaanwerk. Sien Bybel Pakkette op hierdie webtuiste vir meer inligting oor The Sword Project.
Bible Database
Nog 'n goeie GRATIS Bybelpakket. Die Afrikaanse '53 en '83 vertalings is ook hier beskikbaar, asook vele ander Bybels in ander tale.
Silwernet
Silwernet, 'n Afrikaanse webtuiste vir senior burgers.

Die Knoop
'n Blad met skakels na duisende verskillende Afrikaanse blaaie. As jy iets in Afrikaans
soek op die Internet, is Die Knoop jou vertrekpunt.

Eg Afrikaans
Danie Martins se webtuiste waar daar in Afrikaans gesels word. Daar is 'n advertensieblad, kletskamer, hulpnavrae, en vele meer. 'n Handige blad om vinnig geholpe te word. Teken ook in op Danie se Begin Jou Dag 'n Slag Met 'n Lag wat per e-pos versprei word.
http://www.syrex.co.za/bradp
Brad se webtuiste met inligting en 'n handleiding oor hoe om jou eie sonverhittingstelsel vir jou swembad te bou. Beslis die moeite werd om sy handleiding aan te skaf en dit is baie meer bekostigbaar as wat jy dink. Ek het met behulp van Brad se handleiding 'n verhittingstelsel gebou, sien my blad oor solar energie.
Kaartjies
'n Blad met kaartjies van enige tipe. Van groetekaartjies, padkaarte, verkeerskaartjies en vele meer.
Parysinfo
Die tuisblad van Benico van der Westhuizen. Vir nuus, geelbladsye, kleinadvertensies en alles wat in Parys gebeur.

Yahoo Groups
Yahoo Groups se e-pos groepdiens waar jy toegang het tot duisende e-pos gespreksgroepe.

Suid Afrikaanse Weerburo
Vir die jongste weervoorspellings, tot sover as 14 dae vorentoe.

Webmonkey
Gaan leer jouself om webblaaie te skryf met Webmonkey se maklike "How-to's".
Soek 'n Maat
'n Afrikaanse elektroniese "Hoekie vir Eensames".
E Boeke
'n Afrikaanse elektroniese boekwinkel.
http://www.citilink.com/~johan
Johan Potgieter se persoonlike tuisblad daar in Minnesota, Amerika.
World Factbook
die CIA se "World Factbook" is 'n onontbeerlike bron van inligting oor enige land.
www.rosi.co.za
Rosi Adendorf se persoonlike tuisblad. Gaan lees gerus haar verhaal oor hoe sy weer haar gehoor teruggekry het nadat sy vir die grootste deel van haar lewe doof was.
Die Hardekoolvuur
Henri en Engela Burger se persoonlike tuisblad.

Zwarte Weduwee-werftoekennings
'n Skakelblad vir saaits met literêre waarde vir Afrikaans.
http://www.eSoek.co.za
'n Afrikaanse soek-enjin.
http://www.digiTAAL.co.za

http://www.posbus.co.za
http://www.juriepieterse.com
Jurie Pieterse se persoonlike tuisblad.
http://home.global.co.za/~sandvlak
http://www.geocities.com/baviaanskloof
Piet en Griet Kruger se tuisblad vir hulle vakansieoord in die Baviaanskloof.
http://users.pandora.be/hilda.gervaas
http://www.geocities.com/hhellin
http://members.fortunecity.com/hhellin
Hilda en Gervaas se persoonlike tuisblad.

http://robert.crouch.fm.ly
Robby Crouch se persoonlike tuisblad.

Die tuisblad van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans.


Die bekende Amazon aanlynboekwinkel in Engeland.
virafrikaans.com
Vir gratis webspasie en vele meer. Heelwat ander Afrikaanse tuisblaaie word daar gehuisves wat allerhande interessanthede in Afrikaans aanbied. 'n Lekker Afrikaanse kuierplek op die Net.

Afrikaans oppie Net
'n Blad met skakels na werwe met Afrikaanse inhoud. 'n Goeie plek om te soek as jy iets in Afrikaans wil opspoor.
Wat is die Internet?
Hierdie bladsy beskryf die geskiedenis van die Internet en gee 'n basiese oorsig van wat is die Internet en hoe dit werk.
Padlangs e-pos groep
Webtuiste van die Padlangs e-pos groep. As jy daarvan hou om met ander mense per e-pos te kommunikeer, is die groep vir jou.
Afrikaanse Skrywersvereniging
Webtuiste van die Afrikaanse Skrywersvereniging.
Reinderd Visser in Taiwan
Webtuiste van Reinderd Visser in Taiwan. Gaan lees hoe Reinderd sy verblyf in Taiwan as onderwyser ervaar.
Maroela Boeke
Webtuiste van Maroela Boeke. As jy op soek is na 'n tweedehandse boek moet jy beslis hier 'n draai maak.

ZARMUNTE
Jaco van Tonder se webtuiste met ou Suid Afrikaanse munte van 1890 tot vroeg 1900's. As jy wil weet hoe het 'n regte Paul Kruger goue pond gelyk, moet jy hier 'n draai gaan maak.

Lekkerbek
Lekkerbek se webruimte in Kanada. As jy meer wil weet oor die lewe van SA immigrante in Kanada, is Lekkerbek 'n uitstekende bron.
Terug na bo
|